Sunday, February 04, 2007

Rapport

Aan wie dit mag aangaan:
Stellenbosch staan nog en is gelukkig nie so erg warm nie.
Die Wes-Kapenaars is nog dieselfde.

6 Comments:

At 1:38 AM, Blogger Lammervanger said...

Hoe is die mense van die Wes-Kaap?

 
At 3:44 PM, Blogger Pienk Zuit said...

Stellenbosch was net minder warm omdat ek nie op daardie stadium hier was nie.

 
At 8:01 PM, Blogger Do Kwang said...

As jy ooit weer in die Wes-Kaap is, en besluit om vir my ook te kuier, belowe ek om nie te byt nie.

 
At 8:34 AM, Blogger maeree said...

lammervanger: belangrik
pienk zuit: dit maak heeltemal sin. verklaar dit ook die stilte op jou blog?
do kwang: dankie. (ek het 'n slegte ervaring gehad in my irc dae.) maar hoe sal ek weet wat in jou lewe aangaan as jy nie meer blog nie, huh?

 
At 6:00 PM, Blogger Do Kwang said...

Ek het jou gemail daaroor.

 
At 2:29 PM, Blogger maeree said...

ek het geen mails van jou gekry nie, behalwe ene wat my inlig van 'n erudiete nuwe blog.
)-,:

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za