"Some people are heroes. And some people jot down notes."
Terry Pratchett - The Truth
Wednesday, January 31, 2007
Kerk by jou werk
Ek is 'n aanhanger van die sg "Alt.worship" beweging, wat in Europa uit die Rave-kultuur en in Australiƫ uit die Coffee Shop kultuur ontstaan het. Tyd sal nog leer hoe dit in Afrika gaan lyk. Intussen kan jy 'n draai gaan maak by die online labyrinth.
3 Comments:
Blogger het my ook getriek om na beta oor te skakel. Die naaiers!
Dit lyk BAIE cool... My tipe ding.
Lees bietjie hierso:
http://www.theooze.com/articles/article.cfm?id=1623
Post a Comment
<< Home