Wie gee om?
"Some people are heroes. And some people jot down notes." Terry Pratchett - The Truth
Wednesday, February 21, 2007
"Some people are heroes. And some people jot down notes." Terry Pratchett - The Truth
6 Comments:
dis eintlik beautiful.
Magtag, ek wonder of die model 'n stunt double moes gebruik het vir hierdie kiekie. En hoe hulle die by daar gekry het... seker maar 'n druppel heuning op sy oogbal gedrup.
dis gephotoshop - die "weerkaatsing" op die oog is 'n dead give-away. en die lig op die by is ook nie juis dieselfde as dié op die oog nie ;)
dis die idee wat tel...
Pretty freaky inelkgeval...
'n By het die naweek my baba worshond op die neus gesteek. Sy was nie beïndruk nie...
Adam
Natuurlik was sy nie beindruk nie, dit was dan haar neus..!
Post a Comment
<< Home