Thursday, February 15, 2007

"Die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle..."

(www.jesuscampthemovie.com)

11 Comments:

At 11:36 AM, Blogger Freddy said...

Het nie geweet daarvan nie, maar gaan lees.

>sluk<

Ek wonder wanneer kry ons 'n movie oor kiddies wat opgelei word as selfmoordbomaanvallers.

 
At 11:41 AM, Blogger dorothy said...

jesus maeree. i don't know what the 'die koningkryk van god is juis vir mense soos hulle...' means? is it that people like - i can't actually finish my sentence. this is evil. this is evil.

 
At 6:37 AM, Blogger Freddy said...

I think what Maeree said, can be referred to as romantic irony. How sweet, the kingdom of God is for people like kiddies (without status, dependant, full of questions). And then you see the video and its totally the opposite.

 
At 9:03 AM, Blogger maeree said...

dorothy! welcome back!
it's a quote from luke 18:
"15 Now they were bringing even infants to him that he might touch them; and when the disciples saw it, they rebuked them. 16 But Jesus called them to him, saying, "Let the children come to me, and do not hinder them; for to such belongs the kingdom of God."

freddy, inderdaad.

 
At 9:12 AM, Blogger Adam said...

Dit FREAK my uit...

 
At 9:37 AM, Anonymous Anonymous said...

"Our enemies" : Ons VS Hulle. Ons is die beste! - Hitler sou trots gewees het.

Ons het gisteraand Faith like potatoes gekyk. Nogal treffend (op 'n goeie manier).

 
At 4:34 PM, Anonymous Anonymous said...

Jou website was vir 'n paar dae onbereikbaar - as mens jou URL tik, dan kom daar net so grys blokkie op wat vra of mens een of ander file wil download. Ek dink dis iets met beta te doen.

 
At 12:30 PM, Blogger maeree said...

prof, ek sal nie verbaas wees as dit daai video was nie. ek het dit elkgeval nou afgehaal - mens kan dit ook net soveel keer kyk.

 
At 12:33 AM, Anonymous Anonymous said...

ek het dit vir die redakteur van die matie gewys - sy't haarself siek gegril.

siek of te not, dis 'n damn goeie documentary...

 
At 7:40 AM, Blogger maeree said...

johan, het jy dit gesien? waar? hoe?
ek wonder presies hoe siek dit is... mens kan baie regkry met goeie editing. kyk bv bowling for columbine. jy belig net die waarheid van 'n sekere (donker) hoek af en voila!

 
At 1:09 PM, Anonymous Anonymous said...

nog nie, nee. het vir haar die trailer op jou blog gewys.

die editing is nogal iets om oor te dink; die ironie van die saak is dat dit 'n documentary is wat gaan oor verskeie edited realities onder die dekmantel "god".

wat vir my siek is, is die kindertjies wat rondspartel en maak asof hulle karl marx self is en die einde van die geskiedenis ontdek het. my hart breek as ek die 12jarige outjie met die mullet sien wat 'n bloudruk van die generiese draai of braai prediking uitkots en glo dit kom van god af.

ek kan nie help om te wonder of dit 'n finale doodskoot vir kerke soos daardie behoort te wees nie. ek's nie werklik geskok as ek mense hoor vloek nie - ek doen dit self buitensporig. maar laat 'n 4-jarige seuntjie my ma se geslagsdeel opnoem, dan voel ek nogal ongemaklik; dan wil ek vir die outjie sĂȘ dis verkeerd.

dis presies dieselfde met die tonele waar die kindertjies rondspartel op die grond en huil - skielik, noudat dit nie volwassenes is wat dit doen nie, lyk dit net eenvoudig siek en verkeerd.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za