Tuesday, February 27, 2007

Nog bloed en binnegoed, enigiemand?

Vandag wonder ek oor baie dinge.
Ek wonder of "The Passion of the Christ" vir Mel Gibson 'n nuwe voorliefde vir bloed en binnegoed gegee het.
Ek wonder of die akteurs van Apocalypto maar mense is wat in Hollywood rondhardloop.
Ek wonder watter taal praat hulle in Apocalypto.
Ek wonder hoekom Gibson dié fliek gemaak het.
Ek weet ek kan hierdie inligting seker êrens in cyberspace opspoor, maar ek is nie nou lus nie.

5 Comments:

At 4:40 PM, Blogger Freddy said...

Lyk my waar JY is, kon mens dit ten minste gaan kyk. Hier by my is nog sinistere magte aan't besluit wat wys in die flieks...

 
At 6:12 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek hou meer van Apocalypto, want daar is action sequences, en die good guys wen in Apocalypto.

 
At 8:25 AM, Anonymous Anonymous said...

In The Passion wen die goods guys ook as jy mooi daaroor dink.

 
At 8:27 AM, Blogger maeree said...

freddy, dis hoe ons weet dat ek in die stad woon en jy op die platteland.

 
At 10:51 AM, Anonymous Anonymous said...

Ek wonder nogal of die good guys regtig wen in The Passion of the Christ. Okay, Jesus staan uit die graf op en so-aan, maar dit word binne omtrent 5 sekondes afgerammel, so asof niemand regtig lus was vir daai stuk nie. En die hele argument van daai fliek dat Jesus se dood slegs nut het as dit die allerallerallerallerafgryslikste en wreedste dood is wat ooit plaasgevind het, daardie argument laat dit ook maar klink asof iets baie sinister en onvriendelik agter dit alles sit.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za