Sunday, March 04, 2007

Platteland

Vars lug, reuse ou huise met honderde jare se karakter, hoenders wat kraai, die klank van 'n vendusie wat oor die vlaktes trek, springbokkies in die agterplaas... Ek dink die platteland is wonderlik. Die beste deel is egter die feit dat ek net vir vergaderings en vakansies daarheen moet gaan en nie daar hoef te woon nie.

Ek't nie gespot oor die springbok nie.

"Marike de Klerk Sentrum" (Jammer, ek moes die foto in die ry neem.)

Sien? Marike de Klerk Sentrum

4 Comments:

At 7:32 PM, Anonymous Anonymous said...

Dis in Cradock ne? Ons het dit ook gespot op pad Port Alfred toe van die uilehuis-dorp af.

 
At 10:57 PM, Blogger BatCat81 said...

Ek het ook op die platteland grootgeword. Jammer daar was nie springbokke in my agterplaas nie, dan't ek dalk daar gebly vir altyd... :)

 
At 11:45 PM, Anonymous Anonymous said...

bok...ek meen bak tuin ;)

 
At 9:56 AM, Blogger Freddy said...

Interessant hoe die bok en die hond stomgeslaan is deur die nuwe kamera.

As HVDH dan nie wil nie, neem self jou eie walkies af. Jinne.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za