Daai lighuis is 'n dead giveaway. Ek weet net nog nie van wat nie, maar ek gaan my pa se boekie oor bekende lighuise bietjie uitpluk as ek weer by die huis is.
it just so happens that i also have a book of lighthouses lying around - i shall track you. you want to be found. i know it. you want to be found because you want a hug from dorothy. just admit it maeree. let's stop pretending.
Dorothy & Prof, daar's 'n foto op my blog van haar huis, as jy mooi soek.
Maeree, moenie worry nie, dorothy gaan haarself nooi om vir jou te kom kuier, en dan op die laaste oomblik laat weet sy kan dit nie meer maak nie... Prof is heel onskadelik, al ontsyfer hy waar jy bly.
8 Comments:
Het jy ENIGE idee watter skip jy afgeneem het??
Hou op spog... sommige van ons behoeftiges het townhouses vir 'n agterplaas...
oja: julle, ekt weer begin blog... comment gerus...
Daai lighuis is 'n dead giveaway. Ek weet net nog nie van wat nie, maar ek gaan my pa se boekie oor bekende lighuise bietjie uitpluk as ek weer by die huis is.
it just so happens that i also have a book of lighthouses lying around - i shall track you. you want to be found. i know it. you want to be found because you want a hug from dorothy. just admit it maeree. let's stop pretending.
Dorothy & Prof, daar's 'n foto op my blog van haar huis, as jy mooi soek.
Maeree, moenie worry nie, dorothy gaan haarself nooi om vir jou te kom kuier, en dan op die laaste oomblik laat weet sy kan dit nie meer maak nie... Prof is heel onskadelik, al ontsyfer hy waar jy bly.
pz - that cuts deep. real deep. there were friends to bail out of a catering pickle in fishhoek. don't hate me.
ag shame dorothy, don't take it so seriously. I was just pulling your leg.
Post a Comment
<< Home