carien, adam, dis in die oos-kaap in die middel van nêrens. jy ry deur drie privaat wildplase om daar te kom. tussen graaff-reinett en pearston.
idiwidi, ek het ook nogal hieroor gewonder. nadat ek lank daaroor gedink het, moet ek sê: ek dink kameelperde mediteer altyd. renosters, aan die ander kant, dink ek nie mediteer nie.
7 Comments:
Dit lyk idillies (hoop nie Lam sien hierdie woord raak nie...)!
Lam het gesien. En Lam vergeet nooit.
Is dit naby Rustenburg?
Lyk nogal so, né Carien? Ek raai Addo...
Miskien lýk dit net asof renosters en kameelperde nooit mediteer nie, omdat hulle in werklikheid áltyd mediteer.
carien, adam, dis in die oos-kaap in die middel van nêrens. jy ry deur drie privaat wildplase om daar te kom. tussen graaff-reinett en pearston.
idiwidi, ek het ook nogal hieroor gewonder. nadat ek lank daaroor gedink het, moet ek sê: ek dink kameelperde mediteer altyd. renosters, aan die ander kant, dink ek nie mediteer nie.
Ek is seker renosters mediteer nie. Met so 'n horing kan mens net aan een ding dink. Of is dit dalk ook 'n vorm van meditasie?
Post a Comment
<< Home