Leef nog
Ons is gelukkig nie gisteraand deur Nigeriƫrs vermoor nie.
Phew.
In onverwante nuus gaan ek volgende week van Maandag tot Donderdag op 'n retreat. Ek kan nie wag nie (en nee, nie omdat dit beteken die hoof van die huis moet al die uitpakwerk doen nie).
9 Comments:
Waarheen retreat jy?
Vertel van die retreat. Watter tipe retreat? Is dit 'n Christelike storie?
Is vir my erg! Ek het toe nooit die binnekant van julle (vorige) huis gesien nie ... en nou trek julle "binnelands". Omi draai van waar ek gebly het.
Hoop julle het weer 'n see-uitsig
Is jy nog nie klaar geretireer nie? Ons wil hoor hoe bly die nuwe huis.
Effense afname in die gereeldheid van jou posts die laaste ruk.
Het julle voetgeslaan op die retreat?
Is daar nie 'n voorstad in die Kaap met die naam Retreat nie?
ek sal volgende week meer info gee oor die retrait, vir die van julle wat so mooi gevra het.
anon, wie's jy?? mail my! (bly jy in 'n pragtige huisie in j'burg?)
salige rus, dis net verlede week en hierdie week. 2 redes: (1) ons het getrek en (2) ek was weg. ek belowe om voortaan beter te wees.
Dis net omdat elke post van jou so lekker en welkom is dat mens die afname oplet.
Post a Comment
<< Home