Wednesday, August 16, 2006

Ag toggie!

Iemand het my gevra om haar mentor te wees. Agtog agtog agtog. Ek is nie mentor materiaal nie! En dan is daar die klein sakie van haar wat na my verwys het as 'n "ouer vrou".

1 Comments:

At 10:03 AM, Blogger PienkZuit said...

Gryp die kans aan! Al is dit net sodat jy in gesprekke kan verwys na "my protégé".

Op 'n ander noot:
My word verification : Wries. "Dis so koud dat alles wat uitsteek gewries is. My lippe ook, daarom kan ek nie meer 'v' sê nie".

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za