Tuesday, August 01, 2006

Plakkate teen my muur


6 Comments:

At 3:50 PM, Blogger PienkZuit said...

Ek like die "smalle en breede weg" een. Mense wat in hotelle bly is duidelik reguit op pad hel toe, terwyl mense wat kampeer op die regte pad is. Die arme outjie in die rolstoel (57) lyk so half asof hy in niemandsland vasgevang is. Hy's aan die regte kant van die draad, maar die bome keer hom op op die pad te kom.

 
At 4:02 PM, Blogger PienkZuit said...

Daai Bosch poster was vir 'n party in 2000 as ek dit nie mis het nie. Was jy nie toe al bietjie oud om in die Bosch rond te hang nie?

 
At 2:39 PM, Blogger maeree said...

ek dink daai party was in die 90's. (ek is nie 100% seker nie. op my ouderdom vergeet mens sulke goed.)
wanneer is mens te oud om in die bosch rond te hang? of eerder: om die bosch se posters te steel?

 
At 4:54 PM, Blogger PienkZuit said...

16 Feb was op 'n woensdag in 1994 voor 2000, so dit moes 2000 gewees het. Dis seker baie relatief hoe oud "te oud" is ja. 'n Man is so oud soos die vrou wat hy voel.

 
At 11:59 AM, Blogger maeree said...

pienk zuit, jy moet versigtig wees, net nou kry jy weer moeilikheid.
dis nogal 'n raaisel oor die poster. ek lĂȘ nou snags wakker daaroor. ek was nie in 2000 meer op stellenbosch nie!

 
At 11:52 AM, Blogger PienkZuit said...

Is nogal 'n raaisel ja. Ek neem maar aan dit was nie 1994 nie, want toe het die Playstation nog nie bestaan nie. Kan wees dat dit 'n fout op die poster is..

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za