Monday, July 24, 2006

Les

Ek weet van twee vrouens - die een 'n goeie vriendin van my, die ander iemand wat ek glad nie ken nie - wat eendag gedink het dis 'n goeie idee om 'n koppie warm koffie tussen hul bene neer te sit. Of dalk het hulle nie gedink nie. Hoe dit ookal sy, albei se koffiebekers het omgeval. Albei moes mediese hulp kry. Albei het vir 'n tyd lank daarna nog snaaks geloop.
Die moral of the story? Jy moet pasop wat jy tussen jou bene sit - jy kan brand.

2 Comments:

At 1:28 PM, Anonymous Anonymous said...

WYSE WOORDE, VOORWAAR WYSE WOORDE!!!


Groetnis en diesmeer
KLAGAT

 
At 2:31 PM, Anonymous Anonymous said...

WAARAGTIG MAEREE!!

Ek het dit al vantevore gese^ en se^ dit weer. Jy het wysheid in pag!!!

Lees nou net oor jou knoffelbil aanmerking op prof se blad!!

Kon dit self nie beter stel nie!
Doen so voort
KLAGAT

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za