Saturday, August 05, 2006

Gepraat van

Een van die mites rondom MIV & Vigs wat my siek maak, is die hele idee dat dit 'n siekte is wat gay mans kry.


Wanneer gaan mense kliek dat vigs, veral in Afrika, 'n heteroseksuele siekte is?! En dat die groep in SA waaronder vigs tans die vinnigste toeneem, middelklas getroude mense is?

3 Comments:

At 7:11 PM, Anonymous Anonymous said...

Maeree

HIV/VIGS is ongelukkig een van daardie onderwerpe waar mites nog die bo-toon voer. Daar is soveel mites en sommige regtig bizarre. Ek het eerstehands met my eie oe soveel lewens afsoluut verwoes gesien as gevolg van HIV. Dit is n humanite^re krisis/katastrofe van ongekende proporsies. Baie, baie hartseer. As ek regtig my hart wil uitskryf gaan ek jou blog totaal oorneem.
Laat ons hoop daar kom lig in die stryd teen HIV

Groete
KLAGAt

 
At 4:23 PM, Blogger maeree said...

a-ha! hier's jou geleentheid om jou eie blog te begin. of ten minste 'n profiletjie, toe? jy hoef nie die waarheid te praat nie, jy kan bv sĂȘ jy's in uzbekistan (weet nie hoe om dit te spel nie).

 
At 10:13 AM, Blogger dorothy said...

there was girl i knew once, she slept around A LOT without protection (this was about ten years ago.
one day we got into a discussion about AIDS and she said, matter-of-factly, that she would never contract AIDS.
And why is that, the rest of us asked with raised eyebrows,
oh, she said, because I'm not gay.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za