Wednesday, August 02, 2006

Paradys

Nadat daar vanoggend weer 'n massiewe (lees honderde) skool dolfyne verbygeswem het, deel ek graag die snappies* wat ek verlede week van my balkon af geneem het.



*(Ek is nie 'n goeie fotograaf nie. Ek weet van komposisie en so, maar my foto's wil net nie reg uitkom nie. Sal eendag gaan vir 'n kurus.)

8 Comments:

At 4:55 PM, Blogger PienkZuit said...

Waar is dit? Die Baai?

 
At 9:20 AM, Anonymous Anonymous said...

BAIE mooi fotos.Maak my sommer Home sick.

Groete
KLagat

 
At 1:21 PM, Blogger dorothy said...

now i'm racking my brains to figure out where you live!

 
At 8:23 PM, Anonymous Anonymous said...

Dis Die Baai.
Het 'n Baaiar gevra, want dit het erg bekend gelyk.
Sjymie, jammer om te hoor! Dis nie 'n lekker plek nie.

 
At 12:38 PM, Blogger Do Kwang said...

Maeree woon in PE! Maeree woon in PE! hahahahahahahaha. Een van die dae weet ons alles!
Wat se^ mens vir Mnr. PE as jy hom langs die pad sien staan?

 
At 12:56 PM, Blogger maeree said...

*sug* joernaliste!

wat sê mens vir mnr pe? (is daar 'n mnr pe? dis amper soos om uit te vind daar's 'n mnr gay vatikaan).

 
At 8:54 PM, Anonymous Anonymous said...

Is daar 'n Mnr. PE? Maar natuurlik! Mail my (vra Salige Rus vir my adres) dan stuur ek vir jou 'n foto.

 
At 9:39 AM, Anonymous Anonymous said...

My eerste herinneringe is van PE. Ons het 'n huis gehad met 'n koejawelboom in die agterplaas. My ma het die slakke op haar varkore gesout. Ek het leer fietsry, sónder die klein wielietjies, op 'n blou BMX. Dis ook waar ek leer "rrr" sê het plaas van "lll".

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za