Saturday, August 05, 2006

Hoe sê?

"As ek Vigs het en ek lyk fabulous is dit fine."

Dit is die uitlating wat een van my vriende gemaak het n.a.v. sommige van sy vriende se spekulasie dat hy MIV+ is omdat hy sleg lyk.
Hierdie is een van daardie stellings waarop jy net glad nie reageer nie, gewoon omdat jy nie weet waar om te begin nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za