Kry besoekers aan die pastorie sulke pakkies suiker met lewenswaarhede Freddy? Miskien moet die NG Kerk hulle eie reeks uitbring. Spesiaal vir koffie na kerk en basaars en so aan. Dit sal die koffie en tee net daardie ekstra bietjie soeter laat proe.
2 Comments:

PZ: Dis n great idee. Dan is die koffie/tee lekker zuit.
Haai, dankie Maeree.
Post a Comment
<< Home