Chirp
In pas met my commitment om chirpie te wees bied ek aan: die chirpieste liedjie in mense heugenis. Gaan luister dit! (As genoeg mense daarvoor smeek, sal ek ook die volle weergawe plaas, wat baie beter is as dié een.)

"Some people are heroes. And some people jot down notes." Terry Pratchett - The Truth
In pas met my commitment om chirpie te wees bied ek aan: die chirpieste liedjie in mense heugenis. Gaan luister dit! (As genoeg mense daarvoor smeek, sal ek ook die volle weergawe plaas, wat baie beter is as dié een.)
3 Comments:
Hulle lyk eintlik baie suggestief.
freddy! ek stel voor jy gaan doen daardie oefening op pienk zuit se blog en laat weet ons wat jou finale drie-letter getal was. hamsters freddy, hamsters.
Juis! Het jy al gesien hoe vinnig hulle aanteel? Hmm, hmm?
Post a Comment
<< Home