Monday, May 14, 2007

Gaap

.

9 Comments:

At 5:09 PM, Blogger Oppietrap said...

Luister, wat is nou die moral van hierdie ".". Hoe verveeld moet 'n mens wees om so iets te doen? Gaap. Pleks dat jy by die see gaan sit en koffie drink.

 
At 7:57 AM, Blogger Freddy said...

Maeree, jy het nog altyd die bekwaamheid om met min woorde 'n punt te maak.

 
At 8:14 AM, Blogger BatCat81 said...

Jy beaam met hierdie punktualiteit wat ek nog altyd vermoed het....

 
At 12:04 PM, Anonymous Anonymous said...

;

 
At 9:29 AM, Anonymous Anonymous said...

Dit klink of jy ook deur die tweede helfte van die agenda van die NGK se komende sinode worstel.

 
At 11:16 AM, Blogger maeree said...

oppietrap, jy verstaan heel verkeerd. dit het niks met verveeldheid te doen nie. wel met mediocrity, met 'n lewe wat so oorgeneem word deur eksterne faktore dat die mens en die kans vir menswees verdwyn en die lewe iets raak wat met jou gebeur. ek haat dit.

freddy, bat, zuit - (-;

russian, ek weet nie wáárvan jy praat nie.

 
At 12:31 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek hoor oom Coenie is klaar. Is moderators gewoonlik net vir 'n paar jaar aan diens, of het Prof hom te harde tyd gegee?

 
At 2:15 PM, Anonymous Anonymous said...

What's up met Russian? Wie se idee was dit en wat de hel beteken dit? Ek is heeltemal oorbluf.

 
At 5:51 PM, Anonymous Anonymous said...

'n Rus is a Russian. Dis maar al.

Maar weet niemand van oom Coenie nie? Prof, was jy te moeilik met hom?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za