Wednesday, March 28, 2007

Ek gebruik gou oor middagete my sekretaresse se rekenaar.

Hierdie post en hierdie een verwys.
Derde hardeskryf in nege maande.

3 Comments:

At 1:55 PM, Anonymous Anonymous said...

Mens sou dink jy sou na die 2de een nie meer jou hardeware by die Nigerians in Sentraal koop nie...

Jy's belangrik genoeg om 'n sekretaresse te hê ?!?

 
At 4:25 PM, Anonymous Anonymous said...

Synde jy van alternative worship (emerging worship) hou, gee tog jou opinie (of dan net 'n stunning brainwave) oor opstandingsdag? Hoe kan mens nuut daaroor dink in 'n modernistiese, gesekulariseerde konteks. Die vrou in die oulike huisie.

 
At 10:10 AM, Blogger maeree said...

zuit - inderdaad

vrou, daar vra jy nou 'n vraag. ek is baie oortuig dat mens nié die opstanding teologies moet "verduidelik" nie. mense moet die krag daarvan beleef deur die werk van God. but how? die nagmaal klink vir my na 'n logiese opsie. waar kom dit vandaan dat ons op goeie vrydag nagmaal het, en nie op paassondag nie? maak vir my eintlik andersom meer sin. as jy die teologiese pad wil volg, lees breuggemann se "living towards a vision" (lees dit sommer elkgeval). ek dink hy bring daarin alles bymekaar waarvan jy praat - plus die nagmaal waarvan ek praat! wat van nagmaal beide goeie vrydag én paassondag, met die fokus juis op die kontras tussen die nagmaal die twee dae?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za