Dis nie meer die natuur wat roep nie
Vir Ruzelda:
PORTA POTTI
Medium sized model with easy to handle waste holding tank and large capacity flushwater tank.
Specification:
* Finish: white or grey
* Flush: manual
* Integrated pour-out-spout: yes
* Waste tank capacity: 12L
* Freshwater tank capacity: 15L
As jy die nuutste uitgawe van "Caravan and Outdoor Life" koop, kan jy die nuttige artikel "Choosing a portable toilet: how to choose the correct loo for you" lees.
8 Comments:
Hy is defnitief nie groot genoeg vir my gesonde bewegings nie.
daar's 'n wonderlike aanhaling in 'n breytenbach gedig waar hy meen sestigers "preek 'n stoel / of stoel 'n preek" (sic)
kan nie help om nou daaraan te dink nie...
Dankie, Maeree, maar ek weet darem nie...dink nie ek voel nie so aangetrokke tot hierdie toestelletjie nie. Tensy dit met 'n gratis kopflits en 'n maand se voorraad sousboontjies kom - dan's ek in.
Maar ek hou nogal van my blaaskanse op die strand (of soms in bure se tuine).
lammer - we've been warned of your interest in 'movements' and although i find endless pleasure in discussing the venerable turd, the image of a 12l porta-potty not being able to manage what you consider to be a healthy stool, is one i find a little disturbing.
Dorothy you must understand that I eat like a pig (even though I'm built like that James Bond guy you like) and therefore I provide ample raw material for the development of healthy stools...and I mean sizeable healthy stools.
daar was een keer so 'n floater in 'n koshuistoilet op helshoogte se vierde verdieping. dit het vir weke daar gebly. toe flush iemand dit...
shit happens.
lammer - built like my dear daniel are you? (ignore maeree, she's jealous of his pout)...hmm...i'll focus on that image then as opposed to it's accompaning (sp?) stool
O-VER-SHARE!
Post a Comment
<< Home