Wednesday, May 03, 2006

Embody

'n Bekende skildery deur Arthur Boyd:


'n Onbekende skildery deur Arthur Boyd:

2 Comments:

At 8:02 PM, Blogger Freddy said...

Rêrig? Of is dit Coral?

 
At 10:20 PM, Blogger maeree said...

Nee man, rêrig. Eerstens het ek nie Coral nie. Tweedens dink ek nie enigiemand kan dít regkry met Coral nie (kyk bietjie - die verskille is nogal beduidend. Behalwe nou vir die obvious verskil, natuurlik.) Derdens dink ek die tweede skildery is aangrypend en wonder ek oor die subtiele verskille tussen die twee.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za