Tuesday, May 02, 2006

repos ailleurs

Een oomblik sit ek en wonder: "Waaroor sal ek vandag blieg?" en die volgende oomblik ontvang ek die wonderlike nuus: my goeie vriend freddie het nou ook 'n blog! repos ailleurs. (Wat virri ding is repos ailleurs? Ek het nie 'n idee nie. Hoop iemand sĂȘ vir my.)
Al weet ek nie wat die naam beteken nie, is ek baie opgewonde oor hierdie blog. Soos ek my friend freddie ken, gaan hierdie beslis 'n blog van roem en formaat wees. Wees egter gewaarsku: sy eerste post is grusaam en beslis nie vir sensitiewe kykers nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za