Wednesday, April 26, 2006

Vir wie dit mag aangaan

My gunsteling condiment:

Jy gooi dit oor alles.
Behalwe koeksisters
En sushi. Daarvoor kry jy wasabi.

4 Comments:

At 10:17 AM, Blogger PienkZuit said...

Ek sien nou eers hierdie post! Myne ook! Wonderlike, liewe, Tabasco...

Die rede hoekom ek so diep in jou argiewe spit is omdat ek en Lamsak besluit het ons moet die raaisel van jou identiteit probeer ontbloot. So nou lees ek alles in jou blog se verlede en kyk vir leidrade.

 
At 12:35 PM, Blogger maeree said...

nee moenie dit doen nie! dan kan ek nie meer met soveel vrymoedigheid oor bv voete praat nie.

 
At 8:51 AM, Blogger PienkZuit said...

Ek het 'n hele paar leidrade, maar nie 'n antwoord nie. Dalk is jy reg, dalk is die anonimiteit juis deel hiervan.

Behalwe dat Prof nie saamspeel nie en my reeds ontbloot het.

 
At 9:49 AM, Blogger maeree said...

ek onthou dat ek eenslag op salige rus gelees het "salige rus expose alles".
elkgeval, ek ken nie een van my blog vriende in die regtige (wat prof noem "reële") wêreld nie.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za