Friday, April 21, 2006

Die Skandes van die Onderbewussyn

Ek het reeds in 'n vorige post verwys na my drome. So droom ek 'n paar nagte gelede van die volgende produk:

(Hierdie is nie 'n akkurate weergawe van die verpakking nie. Dis die beste wat ek met MS Photodraw kon doen.)

Monkey Ass Beedis (ass nogal, nie eers arse nie).
Jy rook hierdie handige beedi's wanneer jy regtige warm, spicy kos geëet het. Dit maak die tweede rondte heerlik koel en gemaklik.
Nou wat, vra ek jou, wát laat my so iets droom?

1 Comments:

At 12:42 AM, Blogger maeree said...

Ja, ek hou van spicy kos. En my persoonlike chef is juis briljant met die spicy goed. Is dit nie 'n bietjie persoonlike ding om 'n kollega te vra nie?

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za