Wednesday, April 12, 2006

People r people

It was funny how people were people everywhere you went, even if the people concerned weren't the people the people who made up the phrase "people are people everywhere" had traditionally thought of as people. (Terry Pratchett in The Fith Elephant)
  • Mense op die platteland is altyd vriendelik, gasvry, gereed met skindernuus om te deel - of jy nou in die Noord Kaap of in die Noorde van Swede is.
  • Tieners is altyd obnoxious brats, of hulle nou Afrikaans, Engels, Xhosa of Sweeds praat.
  • Die mense van die noorde van 'n land sal altyd sĂȘ die mense van die suide kan nie bestuur nie/ ken nie regte koue nie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za