Saturday, April 08, 2006

Onderdrukker

Ons vertrek later vandag Arjeplog toe om tot Dinsdag by ons Sami vriend David Palopää te gaan kuier.


Die Sami is die indigenous peoples van die Noorde van hierdie kant van die aardbol: Swede, Noorweë, Finland en Rusland. Hoe meer ek uitvind van die Sami se struggles hier in Swede, hoe meer begin ek wonder: is daar enige land in die wêreld wat nie 'n indigenous people het wat (êrens in die verlede, of nog steeds) deur kolonialiste onderdruk word nie? Ek meen, Swede!


2 Comments:

At 11:07 AM, Blogger Appel said...

Ekgeeom.
Ek dig jou blog, dankie vir jou kommentaar op myne. Ek het verlede jaar in Helsinki geswot vir 'n rukkie en in Stockholm (en Moomin se eiland) gaan kuier.
Ek dink nie ek ken jou nie, maar nou voel dit asof ek doen.
Bly te kenne.

 
At 10:11 PM, Blogger maeree said...

Nee, ons ken mekaar nie in lewende lywe nie. Aangename kennis.
Ek het nogal skuldig gevoel om so anoniem jou blog te lees... voel so half soos afluister op ander mense se privaat gesprekke. Maar toe vang jy my uit met Statcounter.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za