Drome op snooze
'n Vlak post om op te maak vir die corny titel.
Ek droom altyd vreeslik interessante drome - soos goed uitgewerkte draaiboeke, met storielyn, opbou, ontknoping en al die ander fênsie literêre terme wat ek nie ken nie. Die s

Ek het eendag, lank lank gele'e, 'n storie op TV gesien oor demone wat mense van die Regte Weg af probeer verlei. Een van die demone vertel dat wekkers se snooze-knoppies deur die duiwel ontwerp is.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home