Wednesday, February 15, 2006

geen flippen titel nie vir wat wil blogspot hê ek moet een uitdink?


in hierdie gemeenskap -
met wafers in wyn gedoop -
praat die priester se oë
die waarheid in my oop

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za