Wednesday, March 15, 2006

spelreëls

januarie is die Maand
waarmee die Jaar bgin
henry is die Naam
van die Man wat ek bmin
suidafrika is die Land
wie se Reëls ek bsing

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za