Tuesday, April 11, 2006

Ninnies

Goed. Nou is daar diegene wat beweer dat ek nie my ninnies kan afvries nie, aangesien ek nie ninnies het nie. Gmph.
Kan vrouens nie hul ninnies afvries nie?
Wat is ninnies in elkgeval?

2 Comments:

At 4:41 PM, Blogger Do Kwang said...

Damn, ek het per ongeluk die een comment wat jy vir my gelos het uitgevee. Die een oor hoe mense se geloof verander. En dit was so 'n nice comment. :-(

 
At 5:01 PM, Blogger maeree said...

Uitgevee, sĂȘ jy? Lyk my die ouderdom het meer gevolge as net die deeglike ondersoeke.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za