May the Weekend be with you
Die god van naweke het weereens oor my lewe geglimlag. Ter ere dus van die wonder van naweke, nóg 'n verslag getiteld "wat ek die naweek gedoen het":
Sondag:
Tot by my middellyf toe in die sneeu vasgesit, soveel so dat ek uitgegrawe moes word.
Met 'n snowmobile rondgejaag in die Sweedse wildernis, op soek na takbokke.


Maandag:
Geski (maw geval en gekyk hoe 3-4 jarige kindertjies op ski's verbyjaag).

Byna my nek gebreek.
Gedroogde takbok hart geëet (bleg).
Tradisionele Sami brood gebak in 'n communal wood-fired oond.



1 Comments:
Dis cool!
Post a Comment
<< Home