Wednesday, July 11, 2007

My hartjie is tog so bly-y-y-y-y-y-y

Want ek het 'n CD gekry-y-y-y-y-y.

Sinéad O'Connor toonset Ou Testamentiese tekste. Wat meer wil jy hê?

6 Comments:

At 1:09 PM, Blogger Freddy said...

*met ysige, jaloerse toon:* Nice.

 
At 1:24 PM, Anonymous Anonymous said...

Is dit die moeite werd? Objektiewe mening asseblief.

 
At 3:30 PM, Anonymous Anonymous said...

Sal mens dit in die Musica kan koop of is dit een van daai skaars nommers?

 
At 1:48 PM, Blogger maeree said...

george, ek is 'n fan en besit elkeen van haar cd's. sal ongelukkig nie 'n objektiewe mening kan gee nie. gaan kyk by http://www.myspace.com/sineadoconnormusic

bertus! nie een van die musica's by ons het dit gehad nie. loot en take2 wel (hoewel eg. nie die 2-disc weergawe het nie).

 
At 12:02 AM, Anonymous Anonymous said...

Ek hoop nie jy's so teleurgesteld daarmee soos ek was nie. Sy kreun en steun op dieselfde trant - daai stem wat mens hoendervleis gee op Lion & Cobra, kom ongelukkig nie in Theology voor nie. (Ek's nie 'n kenner nie, net 'n fan)

 
At 5:49 PM, Blogger maeree said...

machiel, gelukkig nie.
die cd het vir my baie dieselfde gevoel as "faith and courage", hoewel dit nie so woedend is nie. ek dink ook dit het meer diepte as sean-nos nua en collaborations (hoewel ek albei ook geniet het).
ek hou veral van die kontras tussen die dublin sessions se eenvoud en die london sessions se kompleksiteit.
en die london sessions se verwerking van "by the rivers of babylon" is kliphard-saamsing materiaal.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za