Monday, July 09, 2007

God in 'n Blikkie

Ons sal ook enigiets bemark.

5 Comments:

At 8:36 AM, Blogger Nico said...

Bleddie Amerikaners... Ek het lanklaas in my lewe sulke nonsens gesien!

Dis baie mooi geïllustreer op die website: Vat 'n papiertjie, skryf jou gebed en deposit in die blikkie. Ek dog nog altyd gebed werk anders!

Ook interessant: Ek sien dis 'n introdutory price, maar daar is 'n review van iemand wat dit al 25 jaar gebruik... WTF?????

O, en die gedeelte van proceeds wat na charities to gaan? Hoeveel? $0.01 per eenheid? En na watse charities?

...bloody Yankees.

 
At 8:44 AM, Blogger Oppietrap said...

Ek sou selfs kon glimlag as hulle 'n vrou op die blikkie gehad het; of selfs 'n kind; of selfs 'n ander ras. Maar ai, so word die "wit, ou oom"-ikoon van God nou al deesdae selfs ge"can".

 
At 8:03 PM, Blogger Freddy said...

Maeree, jy moet musiek bysit by hierdie post. Imagine hoe sal dit wees as ons die post kom lees met die musiek van die can-can in ons ore!

 
At 9:06 PM, Blogger arcadia said...

you've got to be kidding me.

 
At 9:54 AM, Blogger maeree said...

freddy, jy's mal.
but in a very nice way.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za