Monday, July 02, 2007

Beeline

My gunsteling-gunsteling deel van die jaarlikse Nasionale Kunstefees op Grahamstad, is die heerlike bord kos wat ek vir R20 by die Hare Krishna's se stalletjie koop.
Ek wonder of mens hul resepte êrens kan kry?

3 Comments:

At 10:51 AM, Anonymous Anonymous said...

Daai kos spike jou karma sodat jy beter gebore word next time.

 
At 1:49 PM, Blogger maeree said...

bertus! welkom en aangename kennis. ek hoop jy is net so vriendelik en slim en vermaaklik soos salige rus.
weet jy of mens daai mense se resepte êrgens kan kry?

 
At 4:09 PM, Anonymous Anonymous said...

Hulle verkoop 'n boekie vol van daai resepte. Dit sal by die stalletjie beskikbaar wees.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za