Tuesday, June 12, 2007

Groenie


As almal op die planeet soos ek geleef het, sou ons 3.1 aardes nodig gehad het.
Wat is jou Ecological Footprint?

8 Comments:

At 2:25 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek kry skaam. 5.4 aardes.

 
At 3:15 PM, Anonymous Anonymous said...

Mis ek iets? Die link stuur my na 'n singles klub toe.

 
At 3:42 PM, Anonymous Anonymous said...

Muwhahaha. 25.9 - eat my carbon dust!

 
At 8:45 PM, Anonymous Anonymous said...

2.1 aardes vir my.

Ek vang nie heeltemal hoe jou dieët die ding beïnvloed nie... Ek het die toets 'n tweede keer gedoen maar gesê ek is vegetarian, en toe kom dit af na 1.9 aardes. Neem dit nie meer hektaar om plante te kweek as om diere aan te hou nie?

 
At 11:52 AM, Blogger Adam said...

ek is 1.8, sover die minste. steeds komma 8 aardes meer as wat ons tans het...

 
At 12:47 PM, Blogger Freddy said...

Myne reken 1.5 aardes. O aarde.

 
At 3:03 PM, Anonymous Anonymous said...

7.8 aardes.

 
At 5:22 PM, Anonymous Anonymous said...

Pienk Zuit kwalifiseer vir 'n eie sterrestelsel of twee.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za