Monday, June 04, 2007

Depressing PostSecret

2 Comments:

At 3:53 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek's lus ek skud die persoon wat dit geskryf het aan sy skouers en sE get a grip, wat keer jou om uit die descent te ascend? Die wEreld het nie tyd vir selfgekweste slagoffers nie.

(jammer, vandag is die simpatieke stem in my kop se afdag)

 
At 1:38 PM, Blogger maeree said...

ha! jy herinner my nou weer aan die smartvrate wat in 'n ewige sepie leef. dit suig die lewe uit almal om hulle.

maar dit is ook so dat suburbia (of watookal) jou soms insluk sonder dat jy dit agter kom. stille desperaatheid.
whatever.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za