Wednesday, June 06, 2007

Hoe jy weet ons is nice mense


Ons het baie boeke in die voorportaal.
En katjies.

6 Comments:

At 8:59 AM, Anonymous Anonymous said...

Ek sal natuurlik eers vir 'n halfuur daar wil gaan staan en kyk wat alles op die boekrak is. :)

 
At 12:42 PM, Anonymous Anonymous said...

Ek lei af julle is ook:
* veilig - sekuriteitshek en wagkat
* prakties - daardie plastiekgaas om die katjies binne te hou terwyl die deur oop staan
* voyeurs ? - 2 verkykers
* goed georganiseer - boeke is gerangskik saam ander boeke in dieselfde reeks

 
At 1:44 PM, Blogger maeree said...

george, jy is inderdaad reg. ek self het 'n voorliefde vir afrikaanse hygromans, terwyl die hoof van die huis hou van rugbygeskiedenis.

zuit, boontjie vir jou span! magtag maar jy's oplettend.
* wagkat. bwahahahahaha. good one.
* wasi eki
* eco-toeriste. loer graag na olifante, renosters en vlakvarke se agterstewe.
* soos ek sĂȘ, oplettend! kon jy selfs die reekse identifiseer? mens kan nogal sien jy's 'n rocket scientist.

 
At 2:24 PM, Anonymous Anonymous said...

Nee, kon nie reekse ID nie, maar dit lyk of daar 'n paar fantasy boeke kan wees. En sien ek 'n 24/7 Bybel daar?

 
At 10:53 AM, Blogger maeree said...

nie bybel nie, sorrie.

 
At 6:20 PM, Anonymous Anonymous said...

Zuit,daai swart boek wat jy sien is 'n kat man ...!

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za