"Some people are heroes. And some people jot down notes."
Terry Pratchett - The Truth
Monday, June 11, 2007
Alweer PostSecret Tyd
Een van die goed wat my ON-GE-LOOF-LIK aftick, is die feit dat gays nie mag bloed skenk nie. Vigs diskrimineer nie! (En in Afrika word Vigs in elkgeval meerdendeels heteroseksueel oorgedra. So there.)
2 Comments:
Ek het nie besef die Rooi Kruis hanteer ook sperm donating nie?
ja sien. dis omdat jy 'n dominee is. gelukkig weet jy nou.
Post a Comment
<< Home