Tuesday, June 26, 2007

Kameelperde is my gunsteling


Ek hou ook van buffels.

En renosters met oulike babatjie renosters.


En vreemde grafte in wildparke.
Waarvan ek nie hou nie, is ploerte wat al die pad ry om in wildparke te gaan braai/ piekniek hou en dan hul musiek so hard sit dat dit oor die vlaktes weergalm.

Waar ons voorheen rustig gesit en kyk het na die vlakvarkies wat tussen die karre kom
skoffel, word ons nou vergas met die Crazy Frog, boeremusiek en die jongste kielie my mielie treffers.



Sug.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za