Wednesday, July 18, 2007

Die interessantste ding op Alicedale

As jy ooit die kans kry om na Bushman Sands te gaan... sĂȘ net nee!

2 Comments:

At 8:20 AM, Anonymous Anonymous said...

'n Gholfbaan en olifante. Hoe sleg kan dit wees?

 
At 10:35 AM, Blogger maeree said...

ai, ek is so bly ons tweetjies blog nog.

die ding is, zuit, jy moet op 'n manier toegang kry tot die gholfbaan en die olifante. sterkte. ek voorspel dat mense net hul skouers gaan optrek.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za