Wednesday, September 27, 2006

Idees wat ek in die fliek gekry het vir roleplaying games (nie die D&D variasie nie)

My Super Girlfriend/Boyfriend
(Ons maak beurte: ek is G-girl en die hoof van die huis is daai ou van die Fantastic Four wat so kan rek)
Enige vampier fliek
Nacho Libre - of enige stoei fliek
How to eat worms

(Enige verdere voorstelle welkom. Ek onderneem om geen terugvoer te gee oor hoe dit gewerk het nie.)

3 Comments:

At 3:16 PM, Anonymous Anonymous said...

Jy maak dit soms baie moeilik om respektabel te bly met aanmerkings op jou posts...

Wat van:
- Enige Bond movie
- Blue Lagoon (versigtig net vir die sand, dit kom oral in)
- Star Wars (met hierdie mussie vir Prinses Leia)

 
At 3:42 PM, Blogger maeree said...

ja, en ons almal weet my blog is baie respektabel.
star wars! light sabers! hoekom het ek nie daaraan gedink nie?!

 
At 7:06 AM, Blogger Weiers said...

Hoekom probeer jy dit nie sommer maar net in die flieks nie?

Ek is tans besig met 'n hewige debat met my vrou of dit veiliger in die agterste ry is en of die voorste ry beter is.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za