Thursday, September 07, 2006

Teleurstelling

Dit is met ontsettende teleurstelling en smart wat ek merk dat niemand op my versoek gereageer het om foto's van Mnre Johannesburg, Kaapstad, Durban of Baardskeerdersbos te plaas nie.
Wat moet 'n arme feminis nou doen as sy ook graag so af en toe mans wil objektiveer?

5 Comments:

At 3:59 AM, Blogger Lammervanger said...

Ek het foto's van meneer Sydney geplaas.

 
At 9:03 AM, Anonymous Anonymous said...

Wys my joune dan wys ek jou myne...

Jy sal maar tevrede moet wees met Mnr Brighton, Dr Sydney, Prof Kwang en Mnr Zuit vir jou objektivisering sessies.

 
At 1:12 PM, Blogger maeree said...

ek het êrens elders al genoem dat ek dink lammervanger is pragtig. nog asb, maar verkieslik met bietjie minder klere...

zuit, ek hét gewys, dis die hele punt. gaan kyk weer, daar's 'n pragtige prentjie van mnr pe.
intussen:
mnr brighton... words fail me.
dr sydney - sien bo.
prof kwang en mnr zuit - weereens die kwessie van klere (te veel daarvan).

 
At 5:42 AM, Blogger Lammervanger said...

Ek sal jou binnekort beloon met skrapsgeklede Mnr. Sydney kiekies. Maak jouself reg vir 'n bronstigheidsaanval.

 
At 9:25 AM, Blogger maeree said...

ek bewe in afwagting.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za