Saturday, August 26, 2006

Nog net 'n maand. . .

3 Comments:

At 10:37 PM, Anonymous Anonymous said...

Hoekom lees mense in die Kaap nie TP nie?
Ek moet altyd gaan soek vir 'n Joburger om boeke by te leen.
Bly om nog 'n fan raak te loop.

 
At 4:57 PM, Blogger maeree said...

ek was nog nooit regtig bekommerd oor wêreldsgoed nie. ek voel dat ek geseënd is met baie, en ek deel dit met graagte. jy mag maar enigiets van my leen (selfs my man, afhangende van waarvoor jy hom wil gebruik. hy is om die een of ander onverklaarbare rede nie gewillig om enigiets te doen nie.)
totdat iemand my achilles heel ontdek het deur, sonder om te vra, twee - twéé - van my pratchetts te leen. watter tipe mens leen hul pratchetts uit?

 
At 8:41 PM, Anonymous Anonymous said...

Mens leen Pratchetts net uit aan mense wat self meer as tien discworld novels besit en wie se good omens langs die bybel en die kook en geniet op hul bedkassie le
Ek het nie tans jou man nodig nie, tensy hy wil oorstap met 'n paar boeke onder die arm

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za