Thursday, September 21, 2006

Die mooiste klanke

Umgungundlovu

Daar's 'n ewige rintinkel
in die ou slamaaier winkel

(ek weet nie hoe om dit te spel en of dit polities korrek is nie, maar die klanke is mooi)

3 Comments:

At 3:24 PM, Anonymous Anonymous said...

My nominasie:

"And we now ask Graeme Smith to come forward and receive the winner's trophy for the 2007 ICC Cricket World Cup".

Ek hoor dit soms in my drome...

 
At 3:30 PM, Blogger maeree said...

daar haal ek poësie aan, en jy praat van krieket. sprekende voorbeeld van die demokrasie van blogs. hoe kan jy dit wil prysgee?

 
At 9:57 AM, Anonymous Anonymous said...

jy's reg ja. krieket is vir my soos poësie. as ek professioneel sport kon gespeel het, en kon kies wat, sou dit 'n openingskolwer gewees het.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za