Friday, September 08, 2006

My Nominasie


Volgens Yahoo! Movies is Gigli die swakste fliek van alle tye. Ek wil graag hierdie een nomineer. (Ek bieg, ek het meeste van die fliek op fast forward gekyk.)

"In order to be accepted by BATS, the most elite [meisies wat heeltyd sonbrille dra en verveeld lyk] (and deadly [and horny]) sorority on campus, Christine will have to demonstrate more than just school spirit [sy sal 'n voorkeur vir verskeie avontuurlistige -sic- biseksuele aktiwiteite moet toon]. While Christine begins the pledge process [deur almal in die sorority te doen] with the good intentions of putting an end to this wicked institution [yeah right], her strength of character is put to the ultimate test as her new sisters try to win her over with their menacing powers [lees: deur voor haar seks te hĂȘ met mekaar. Moenie worry nie, sy's sterk. Sy reageer deur met haarself te speel]. Will the guidance of her abnormal psychology professor (Barbara Crampton of RE-ANIMATOR) be enough to save Christine, or will the witchcraft [girl on girl aksie], torture [sy mag nie aan die girl on girl aksie deelneem nie], and mind control tactics [2 meisies + 2 ouens] used by the sorority sorceresses deliver her to the same fate [ewige verdoemenis tot B movies] as the countless naive freshmen before her?"

Ek besef dat bogenoemde beskrywing baie lesers eerder sal aanmoedig as ontmoedig. Maar asb, aanvaar my waarskuwing. Ek het geen probleem met homoseksualiteit, masturbasie of biseksualiteit nie, maar ek het 'n groot probleme met sulke twak.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za