Friday, September 22, 2006

Piepie in jou broek


Japanese rillers freak my uit.

7 Comments:

At 8:21 PM, Blogger dorothy said...

they are terrible - ever watched 3 extremes?

 
At 9:12 PM, Blogger BatCat81 said...

Hoor hierso.... Ek laaik jou blog. Dis soos konsentraat, en dis waarskynlik soos jy. Bly so, en moenie verdun raak nie. Dis great!

BatCat81

 
At 9:44 AM, Blogger maeree said...

dorothy!!! r u back? ek weet nie van die 3 extremes nie. sal kyk of ek dit kan kry.

aangename kennis batcat81. ek belowe ek sal nooit bly soos ek is nie. ek was amper ook in rusland... maar toe nie.

 
At 2:58 PM, Anonymous Anonymous said...

Rusland? Hoekom toe nie? Ek gaan in Desember soontoe, sal 'n paar fotos neem.

 
At 3:40 PM, Blogger maeree said...

eerste keer omdat ek besef het ek gaan waarskynlik nie 'n ambassadeur word nie, tweede keer gjeld...
gaan jy rockets maak saam met die bose kommuniste?

 
At 3:21 AM, Blogger Lammervanger said...

Ek het nou nog sielkundige skade oor van The Grudge...

 
At 9:35 AM, Anonymous Anonymous said...

Ons gaan ons satelliet opskiet met 'n eks-bose kommunistiese interkontinentale balistiese missiel wat uit 'n duikboot geskiet word. Vroeer jare sou dit 'n kernbom op die punt gehad het gehad het, maar nou word dit gebruik om satelliete op te skiet. Amper soos die swaarde wat ploegskare word in die Bybel.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za