Tuesday, October 03, 2006

Hebreërs 11:1


Ek is 'n ongelowige gelowige wat tot die slotsom gekom het dat ek glo omdat ek nie weet nie (as ek geweet het, het ek nie nodig gehad om te glo nie), dat geloof nie jou hele lewe lank dieselfde lyk nie, dat geloof soms soos ongeloof voel en dat God gelukkig meer in my glo as wat ek in God glo.

Ek is so bly Dorothy is terug! Sonder haar vergeet ek elke week van PostSecret.

1 Comments:

At 5:00 PM, Blogger Adam said...

Jy som my situasie perfek op. Ek is net op hierdie stadium nog 'n closet non-believing believer...wat nie die guts het om dit hardop te sê nie.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za