Thursday, October 05, 2006

Drie Maande

"Good feeling's gone."
Marlin in Finding Nemo.

5 Comments:

At 12:22 PM, Blogger Do Kwang said...

Is jy swanger?

 
At 3:25 PM, Blogger maeree said...

do kwang! ek was bang jy praat nie meer met my na die ontboeseming post nie.
nee, ek's nie swanger nie, dankie tog. ek's wel terug by die werk.

 
At 10:00 PM, Blogger Do Kwang said...

Ag toe nou Mary, moenie vis vir komplimente nie. Van al die vriende wat ek nog nooit gesien het nie, is jy my favourite. Waar het jy in elkgeval uit ne^rens verskyn om vir ons vreugde te gee? Jy is 'n bron van geluk, en waar jy gaan moet vreugde wees. Liefde.

 
At 11:25 AM, Blogger maeree said...

ek kies om alle komplimente op face value te aanvaar en niemand te verdink van sarkasme nie.

(ek was, btw, regtig nie sarkasties op jou blog toe ek gesĂȘ het jy's 'n voorbeeld vir ons almal nie)

 
At 5:31 PM, Blogger dorothy said...

this is such a late comment - but after seeing your post i was compelled to watch it again (bought the dvd ages ago) i LOVE that movie - i laugh i cry. there are so many beautiful moments. another of my favourites is The Incredibles. mostly there i just laugh.

 

Post a Comment

<< Home

BlogAfrikaans.co.za