Tuesday, June 26, 2007

Kameelperde is my gunsteling


Ek hou ook van buffels.

En renosters met oulike babatjie renosters.


En vreemde grafte in wildparke.
Waarvan ek nie hou nie, is ploerte wat al die pad ry om in wildparke te gaan braai/ piekniek hou en dan hul musiek so hard sit dat dit oor die vlaktes weergalm.

Waar ons voorheen rustig gesit en kyk het na die vlakvarkies wat tussen die karre kom
skoffel, word ons nou vergas met die Crazy Frog, boeremusiek en die jongste kielie my mielie treffers.



Sug.

Saturday, June 23, 2007

Deep-Sea Blowfish



Deep-Sea Blowfish

(The Easy Version - not requiring years of training)

SERVES 2 AS A STARTER



1 deep-sea blowfish
50g sea bream or other white fish, absolutely fresh, filleted
3-4 radishes
2-3 spring onions
a few sprigs of watercress


an eggcup full of light soy sauce to use as a dip, mixed with:
1 teaspoon mustard or
2 teaspoons lemon juice or
1 clove garlic, crushed


THE MOST IMPORTANT thing here is not to use any of the blowfish whatsoever, since every single part of it is deadly in a very unpleasant way. Basic'ly, they'd be able to bury you in an envelope. So, after covering all work surfaces, dispose of the blowfish very carefully. Better yet, get someone else, perhaps someone you don't like very much but who doesn't owe you money, to dispose of the blowfish. An incinerator would be an ideal place, provided the smoke is blowing in the direction of unnecessary people.

Of course, you might ask why bother to obtain a deep-sea blowfish at all? Well, if you do not, the dish will still be very pleasant. But it will not have that delicate frission, as they call it, which lifts the dish to gastronomic heaven. Connoisseurs claim the can tell by the taste if a blowfish has been anywhere near the kitchen on the day of preparation, and woe betide the chef who just couldn't be bothered to go out and buy one. They say the dish knows there's been a blowfish nearby.

I heard where some wizards reckon that the blowfish business is a bt like that idea that water remembers what's been in it. That's pretty clever. But when you think of some of the things people have put in water, and then remember that water goes round and round, maybe it's best to drink beer.

My feelin' is that people know the dish is a genuine blowfish dish when they've been charged $100 for it. If some food wasn't so expensive, no one would eat it.

Lees die res van die resep in Nanny Ogg's Cookbook.

Friday, June 22, 2007

Die lewe is saai en vervelig sonder Die Lammervanger

Hy sou bv. vir ons kon vertel presies wat 'n kokkegiet is en hoe mens dit tussen jou tone uitkry.
Moontlik met foto's.
Maar nou's hy weg, besig om die wêreld te red.
Sug.

Monday, June 18, 2007

Weg

Ek is vir so 'n paar daggies uitstedig.
Daarna het ek twee weke verlof! (Jippee!)
Miskien blog ek.
Miskien lê ek in die bed en grawe kokkegiete tussen my tone uit.

Vadersdag Blues


Ek is nie in die gewoonte om vir my ouers geskenke te koop vir Moeders- of Vadersdag nie. In plaas van 'n geskenk, bel ek hulle en vertel vir hulle hoe wonderlik hulle is. Soms jok ek.
Die magdom opsies vir Vadersdag het my egter laat wonder: wat gee jy vir jou pa as hy nie drink, dobbel of gholf speel nie? Nog 'n nare gevolg van seksisme, die steriotiep dat pa's emosioneel afwesige degenerates is.
Gelukkig is daar altyd nog die opsie van 'n das. Of 'n sakdoek. Of sokkies.

Friday, June 15, 2007

Ek glo, daarom is ek [deurmekaar]


Ek wonder nogal oor die idee dat godsdiens vir ons moet "werk".
Dit voel vir my so al asof ons selfs verbruikers van godsdiens is.

My godsdiens "werk" beslis nie vir my nie. Soms troos dit my, maar meestal pla dit my, challenge dit my, trek dit my uit my sekerhede en tevredenheid uit, daag dit my uit, jaag dit my soos die tadisionele "hond van God". Maar ek kan myself eenvoudig nie help nie - dit bly deel van my (worstelende) wese. Dis wie ek is. Of eerder: wie ek word. Dis vervleg met my wese. Dis die storie waaraan ek behoort.

Ek wil dit geen ander manier hê nie.

Thursday, June 14, 2007


"When one tugs at a single thing in nature, one finds it attached to the rest of the world".
John Muir

Tuesday, June 12, 2007

Groenie


As almal op die planeet soos ek geleef het, sou ons 3.1 aardes nodig gehad het.
Wat is jou Ecological Footprint?

Monday, June 11, 2007

Alweer PostSecret Tyd


Een van die goed wat my ON-GE-LOOF-LIK aftick, is die feit dat gays nie mag bloed skenk nie. Vigs diskrimineer nie! (En in Afrika word Vigs in elkgeval meerdendeels heteroseksueel oorgedra. So there.)

Friday, June 08, 2007

Midweek Breek





Ai, dis swaar om wit te wees in SA.

Wednesday, June 06, 2007

Hoe jy weet ons is nice mense


Ons het baie boeke in die voorportaal.
En katjies.

Monday, June 04, 2007

Depressing PostSecret

BlogAfrikaans.co.za